







Op Saterdag 6 Oktober het die Lof en Aanbiddingsgroep van die VGK Grabouw Gemeente ’n braai op die kerk gronde gehou om fondse in te samel om nuwe instrumente te koop. Op Foto 1 Toets Andre Cloete of die saak reg is. Op foto 2 wys Dirk Priga hoe roosterkoek gemaak word. Op foto 3 word die jongelinge ingespan. Op foto 4 doen Elsie die verhoog op. Op foto 5 hou Charlotte toesig oor Barties en Dirk. Op foto 6 is die hoender byna gaar, of hoe Andre. Op foto 7 is die kerk gebou. Foto sewe word Ds Donald Gantana geluk gewens deur Kerkraadslid Jan Lucas vir 10 jaar se betrokkendheid van die gemeente.
Keith E. Dampies
Project Manager
KayDee Projects
Cell +27 82 5542751
Landline +27 21 8594676
Fax 086 514 3737
Website: www.kaydeeprojects.com
Blog 1: http://kdconnect.blogspot.com
Blog 2: http://keithdampies.blogspot.com
"Every Mistake Is An Opportunity To Begin More Intelligently." - Henry Ford.
No comments:
Post a Comment